@R62 Langklip Estate

Game & Leisure Farm, Tours & Academy
Route 62, Twee Riviere
Joubertina, Eastern Cape
@R62 Langklip Estate Logo

REVIEWS

START YOUR REVIEW OF @R62 Langklip Estate
First, your rating here
 
Your review here

PHOTO GALLERY

ABOUT US

A place for family and friends, where you can have interaction with tame game like Kalahari, Black Springbuck, Livingston Eland and Oryx.

Ons is ‘n klein, maar opkomende Privaat Wildsplaas, met Kalahari, en Swart Springbokke, Koper Gemsbokke en Livingston Eland, wat jy aan kan vat en uit jou hand laat eet.

Ons is in die Langkloof op die R62 Roete naby Joubertina in die Ooskaap met 'n Restaurant asook Akkommodasie.

Hier kan jy afskakel en die rustige plaas atmosfeer, veilige verblyf, fynbos, ens. ervaar tydens ‘n genotvolle vakansie of net 'n naweek wegbreek van die stad se gewoel!

Ook mak tarentale, ganse, egiptiese ganse, skape ens, wat kinders so geniet!

SERVICES

ACTIVITIES

Ons bied reeds verskeidenheid aktiwiteite aan soos:

  • Paintball
  • Skyfskiet
  • Perderitte
  • Quadbikes (kan U eie ook saam bring)
  • 'n 12m Abseiling vir beginners (groepe van tien op bespreking)
  • Restaurant
  • Abseiling
  • Rock Climbing
  • Paintball
  • Horse rides
  • Tours and more...

Akkommodasie tariewe vir die hele jaar, tot en met 15 Januarie 2017 is as volg:

  • VAN R 298-00 per persoon per nag, met aandete en ontbyt ingesluit.
  • Kinders 12 jaar en jonger is R 180-00 elk
  • Drie jaar en jonger is gratis.

  • FROM Accommodation @ R 298-00 p/adult p/night including dinner and breakfast.
  • 12 Years and younger @ R 180-00 p/night.
  • Three years and younger is FREE

In ons vyf jaar beplanning is die volgende ingesluit:

  • Om Rooibokke, Blesbokke en Zebras ook hier te vestig en die wildskamp te vergroot
  • Sportsbar en cocktail lounge by rivier klaar op te rig in 2017
  • 'n 20m en 'n 50m Abseiling op te stel in 2017
  • Tent en karavaan kampterrein gevestig te he vir 2017 feesseisoen.
  • 30m Supertube met jungle gym op te rig vir kinders in 2017
  • Zipline op te stel met agt vertrekpunte in 2017
  • Huidige klip restaurant te vergroot in 2016
  • Verskeie jacuzzis, rivier swemplek en braai plekke langs rivier te vestig, swembaddens en games sentrum in plek te he teen 2017
  • Om teen 2020 'n 100 akkommodasie huisies opgerig te he op die 110 hektaar landgoed
  • Om teen 2020 al 60 verskillende aktiwiteite vir ontspanning opgerig en gevestig te he

Bespreek nou al vir skoolvakansies, naweke, seisoentyd and lang naweke om teleurstelling te verkoom!

Bespreek ons vir spanbou, partytjies en jaareinde funksies.

DOCUMENTS

Academy
19 Jul 16

MEET THE TEAM

Mike Behr
Tourism Manager
072 644 9721
Johan De Wet Nel
Resort Manager
079 038 9190 | 060 767 8652
Sharon Ferguson
Sole Owner & Corporate Manager
076 161 3320

SPECIALS

EVENTS

NEWS BLOG